Verstaan tog ‘Seblief

Op die blog gaan amper alles. Behalwe Jack Parrow.  En Jurie Els. En enige ander Afrikaanse musiek in die lyn van Die Campbells en daai soorte twak. Leon Schuster se werke van die 80’s en 90’s is gangbaar.

En as ek iets sê wat jou dalk mag offend. Dis nie intentional nie. Behalwe as ek  jou nie like nie. Maar dan sal ek vir jou sê vlieg in jou happy kannon in. Maar as ek en jy baklei oor iets, weet net ek speel die bal en nie die man nie.

En as jy nie rugby speel nie, ek val jou idee aan, nie vir jou nie.

Ja. Ek is opinionated. Ek speak my mind. Voel vry om dieselfde met my te doen.

Kom ons draai nie doekies om nie.

En oor die girls:

My Blog. Bogger jou. Maar wees gerus, daar sal 9/10 kere ‘n rede vir die foto wees.

Promise.

One comment

  1. Net Ek · September 8, 2014

    Hi Skeletor

    Ag gaan loer tog daar by my asb, ek het jou genomineer vir ietsie 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s