Waantoe nou?

Let’s face it. Politikuste moet almal vir ‘n maand lank gaan poef.

(dis al wat ek gaan sê oor daardie onsmaaklike onderwerp.)

Maar Waantoe nou?

Dis die vraag. Dis die een verdomde vraag waarop ek net nie ‘n bloody antwoord kan kry nie.

Laat ek verduidelik: Ek werk nou al vir 15 jaar vir die maatskappy. En as ek nou dood eerlik die donkie in die oë moet kyk, gaan ek net kan erken hier is nerens waar ek heen kan gaan nie.

Op is my nie beskore nie, want glo dit of te nie, ek is nie een wat ass kiss nie. Gat skop? O daarvoor is ek BAIE lief.

Veral as die persoon wat jou moet lei of leer, myns insiens natuurlik, dommer is as ‘n McDonalds patty. En ek kry net die idee my idee van eerlik is nie wat hulle wil hoor nie.

Maar Waantoe nou dan?

Hier is ook die ding: Ek is tans op so geestelike plek waar ek voel, daar is ‘n trek aan my siel. ‘n Begeerte om mooi na myself te kyk, en kyk watse talente ek in die grond begrawe het.

Dan, miskien dan sal die liewe Heer dit goed dink om my uit hierdie “lewe”

maxresdefault

(“Hahaha” – Odin)

uit weg te vat, en dat ek iets kan doen wat A) die moeite werd sal wees en B) My nie so sal depress dat ek elke dag kans sien vir boggeroll, nie eens ‘n half-uur speel aan ‘n video game nie. Ja mense, dit is so erg.

So… Waantoe nou? Vir eers, toilet toe en dan koffie kry…

C7_VOgrXgAAVfIj.jpg large

Advertisements

4 comments

  1. rondomtaliedraai · 16 Days Ago

    Kan ‘n interessante oefening wees… mrt mooi beplanning kan jy dalk jou lewe omkeer.

  2. Hier "blok" Ek! · 16 Days Ago

    Ooi, ek wil ook op die beste van tye wegtrek – veral toe ek Sondag reg voor die kerkdeur moes hoor my Rekenmeester gaan nie my of my man se Trust se state die jaar doen nie, nie voor ek sy d#*k kom suig nie.
    Dus het ek als wat ek in die kerk gehoor het totaal en al vergeet en matroos taal het oorgevat want ek is so “effen” moeg om te suig!!!
    Maandag net so voor 12 het ek gaan suig, maar wees verseker dit was die laaste keer van vlg jaar abscond ek, boeke en al!!

    • Skeletor · 14 Days Ago

      Well, daai is ‘n klas wat ek gemis het in rekeningkunde! “Hoe om aantreklike ouer vroue te kry om jou D#*k te suig 101”
      “Uh… meneer Visagie… Waarom vra u hier op die vorm wat is my gunsteling geur, Mint of Strawberry?”
      “U sien Mevrou Smit, dit is sodat ek kan weet watter geur kondome om te kry as dit kom by proefbalans op trek…”

  3. Hier "blok" Ek! · 14 Days Ago

    HA, HA, HA ek moet werk nou maak jy my lag… nogals “aantreklike”, ouer vroue haat dit om te suig!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s