Hokaai hou my vas…

Nou die aand sit ek mos nog so en Sims speel, rol die wielietjie van die muis dat ek nou mooi die toilet kan sien.

Sim moet mos gaan piepie. (ek sweer, my Sim het een of ander blaas infeksie want kort-kort moet sy gaan.)

Een probleem. Die muis wielietjie rol nie te lekker nie. Instede, hy gly meer as rol.

En wat is nou meer annoying as games hardeware wat nie werk nie?

Blaas infeksie sal ek vir jou sê.

Maar anyhow. Ek reken my vrou ek sal maar moet nuwe muis gaan koop.  So is ons gister in Incredible Rip-Off in. Staan ek en kyk na die gaming muise. Goodkoopste wat ek kan kry is so by die R1000.00. Yup. Die duurste hier by R2800.00

Ek lag. My vrou lag. Die muis lag. Well, vir daai prys moet daai muis kan terug gesels…

CwoULfZXcAENp5H.jpg large

Advertisements

4 comments

  1. perdebytjie · 30 Days Ago

    Dis omtrent skandalig! Jy laat my lekker lag oor die pratende muis 😂

    • Skeletor · 30 Days Ago

      Nee, die goed kan belaglik duur raak. En al is ek ook hoe lief vir games speel, ek het my limits…

  2. rondomtaliedraai · 30 Days Ago

    Neeeee teen daai prys moet die muis selg kan speel!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s