Naweek Verslag:

Genade tog. Sondag? Sondag? Sondag is ‘n dag wat ek nie wil oor hê nie. Thanks but no thanks.

Kom ek stel dit so: As jy nou ‘n boek wil skryf oor depressed, moes jy gister in die Skeletor huis gewees het.

En ook, kom skuif maar jou stoel nader vandag. Ek sal jou ‘n paar tips kan gee. Of eerder, ek sal my eie boek skryf, thank you very much.

Happiness: How to Avoid it.

Chapter 1

Apply for a Job you want, but have no chance of getting.

 

Ek bedoel. Ek het so min vriende in die lewe, en al 4 van hulle is damn goeie vriende. Hulle stel my nooit teleur nie.

So ek neem maar daai mantel op myself.

Dit hou jou gegrond as jy so dan en wan hard met moeder-aarde kennis maak. So hard jou voortande sit vas tussen die klippe en gruis.

Net sodra jy dink jy is main peanut in die pakkie oop, maak iemand anders sy pakkie oop.

Gisternag op Twitter pos ‘n skrywers vriendin van my ‘n foto van ‘n poedel nakende man, baie opgewonde oor iets wat hy sien buite die venster wat hy deur staar.

Ek is amper bang die man het tydens die foto sessie vinnig omgedraai en homself in die oog ge-poke.

Net daar kom ek agter die main peanut in die pakkie is ek nie, ek is die ou rosyntjie…

bikini, black hair, blush, cleavage, flowers, long hair, nardack, navel, original, petals, purple eyes, swimsuit, t.jpg

O ja… En George A Romero, vader van die moderne Zombie film is gister oorlede…

best-George-A-Romero-movies

Advertisements

5 comments

  1. rondomtaliedraai · 7 Days Ago

    Ten minste is jy ‘n main peanut met ‘n sin vir humor

    • Skeletor · 6 Days Ago

      Let’s face it… Ons albei weet daar is mense baie beter as ek…

      • rondomtaliedraai · 6 Days Ago

        PREEK Laat hier groot vet lelike vrou nou vir jou ‘n ding vertel As ek op my swak kenmerke moes konsentreer sou ek nie kon leef nie Die lewe is te kort en ek wil dit nie vul met dinge wat ek gemis het of waarvoor ek nie goed genoeg is/was nie. Onthou ek was nooit goed genoeg vir ‘n man nie, maar ek konsentreer op dit wat ek wel kan doen en dit maak my eindeloos dankbaar en gelukkig. Ek sou lankal ophou lees het by jou as ek nie gedink het dat jy op een of ander vlak ‘n main peanut is. Ek daag jou uit om dit te glo!

        • Skeletor · 4 Days Ago

          Thanks Tina. Ek waardeer jou vriendskap en advies. Dis net vrek moeilik as jou brein jou vertel als is OK maar jou gevoelens is die van angs, angs en net nog angs.
          Ergste van als is, die brein is reg. Dit voel asof ek oorlog voer met my binneste.

          • rondomtaliedraai · 4 Days Ago

            Jy is vir my baie spesiaal Ek het vir jou die allergrootste respek maar ongelukkig ook nie antwoorde nie. ❤

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s