Tot wedersiens

Dit is met groot tandpyn en hartseer dat ek die blog post, my laaste post, skryf.

Ja nee mense.

Die statistieke het gepraat.

Aan die einde van die dag is dit tog waarom jy ‘n blog het: Jy deel jou dinge en sieninge en geite met die wêreld.

Andersins waarom blog jy? (En moenie met die ‘Jy doen dit vir jouself’ goed kom nie.)

So dit is cheers.

Koebaai.

Gaan julle goed…

Mnr. Pik Botha

Advertisements

2 comments

  1. perdebytjie · 14 Days Ago

    Ag nee Skeletor….!!Wie gaan my nou skok en vermaak met sy besondere humor?? nee,nee nee!Wat het gebeur?

  2. rondomtaliedraai · 14 Days Ago

    A Nee A … is dit wat jy met vriende doen?
    Soms gaan dit oor wat jy vir ander kan doen…. maar as dit is hoe jy voel…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s