Pop goes the Weazel

Ek begin die idee kry ons is in vir groot poef…

My hart is bedroef

Net soos jy

Wat in die poësie stront moes kom gly…

Kopiereg: Skeletor.

 

Justicar-Samara-Mass-Effect-2-3-Profile

 

Advertisements

3 comments

  1. rondomtaliedraai · Junie 19

    Konteks?

  2. Skeletor · Junie 20

    Die politiek… Wat ek eerder moes vermy het maar nee!

  3. alleman · Junie 20

    Ek sit nog so
    Dit moet jy my glo
    Toe val ek om
    Met my kop in ‘n drom
    Hier lê ek nou
    My poësie kan jy maar hou!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s