25 Minutes to go…

How much love can you show?

Dit was die vraag wat Don Francisco, befaamde Gospel sanger my eendag gevra het. Nie persoonlik nie, maar deur een van sy liedjies.

So dink ek: Sou die grootste van my nagmerries ooit plaasvind, nl. Atomiese Anhialation gaan die laaste ding wees waaraan ek dink hoe lief ek iemand het.

Wat is tog die punt?

Ons gaan almal seker histeries rondhardloop as ons wag vir die bomme om te val, en al wat jy sal kry, ja jy wat rond loop en vir almal vertel “Ek is lief vir jou…” Al wat jy sal kry is miskien ‘n simpatieke blik van die kind het finaal mal geword en so is dit ook met hom.

Voordat gesegde blikgewer weer paniek bevange weghol arms in die lug swaaiend en gillend soos ‘n vet vark wat uitgevind het waarvan maak hulle bacon.

Ek sê maar net… Beter om nou liefde te wys. Voor die bomme val. En voordat ons in die post apocalyptic waste lands wat Suid Afrika sal wees, moet rondhardloop om te oorleef… Fallout South Africa…*

Fallout-4-Unzipped-Vault-Suit-CBBE-Bodyslide-2

Gebaseer op die Fallout reeks van video games.

 

Advertisements

5 comments

  1. Thys · Mei 12

    Dude, was dit daai song “20 minutes” nie? Deur Heaven’s Magic? Dit was nogals hectic vir daai tyd cool post!

  2. perdebytjie · Mei 12

    Oorlewing=elkeen vir homself!Ek het dit lelf beleef…kry vandag nog skaam daaroor.Daar was ‘n bom “scare” in ‘n fliekteater en raai wie hol eerste uit,verby almal….!!!

  3. Hier "blok" Elanè · Mei 12

    Jy… laat my tog glimlag… wens ek was in jou kop, ek sou myself sekerlik vir lank kon besig hou…

  4. diewithasie · Mei 14

    Ek love Fallout maar my girl flash nie soveel boob nie. It’s a shame

    • Skeletor · Mei 15

      Apparently is die ‘n PC mod. Want jy weet, Super Mutants en DeathClaws is magteloos teen die krag van die exposed boob…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s