The way forward…

Gister toe sit ek so en dink: Hierdie is after-all Skeletor’s Journal of EVIL.

Maar ek wil graag hê dit moet ‘n plek wees waar mense kan kom en lees. En nie hulle self vasstaar in tiete ek bedoel boobs nie.

So… going forward sal die models en dies meer nie meer so (kug-kug) prominent op die blog wees nie, en ek hoop om lekker saamgesels blogs te skryf wat dalk bietjie controverse kan veroorsaak, maar ook dat mense kan menings lig van hulle eie.

So ek leer jou, jy leer my tipe van ‘n ding!

Hoe voel julle daaroor?

Advertisements

10 comments

  1. Net Ek · Mei 9

    Great stuff!

    (alhoewel jou kiekies my nooit aanstoot gee nie, dis maar soos prentjies van bome. 😆 )

    • Skeletor · Mei 9

      Ja maar tog… Ek gaan nie van die prentjies heeltemal ontslae raak nie, gaan maar net prentjies kies wat relevant is tot die post…

      • Net Ek · Mei 9

        Ek hoor wat jy sê, en verstaan 100%

        Ek meen maar net jy het nie op my tone getrap nie, dis al 🙂

    • Thys · Mei 10

      Love daai bome! Ek is ‘n natuurmens

  2. ekmyselff · Mei 9

    Klink goed – ek gee nie om vir die boobies nie… lol

  3. perdebytjie · Mei 9

    Ek het nog nooit aanstoot geneem nie,maar besef jy sal dalk ‘n wyer leserskring trek,sonder die boobies…lol!

  4. Great stuff, kan nie wag nie – maar tieties is net wat dit is… so what?

  5. Thys · Mei 10

    Dude… blog wat jy wil! Boobs is fine 😀 Jou blog … jou bo.. ek bedoel “content” … inhoud … uhm … al daai dinge!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s