Not much

Hier gebeur elke half uur niks en dan hou dit vir 3 ure aan.

Werk hou my besig en die naweek moet ek kaste bou en insit.

Wat beteken ek moet boor.

En ek is nie geseen met Pappie se hande skills nie.

O nee. Soos hy gesê het: “Jong jy het net piele vir vingers!” Sy woorde. Nie myne nie. En die geval moet ek die woord sê om die krag daarvan oor te dra.

So ek gaan maar met bewerige vingers en groot gebede daai boor vasvat en boor! En hoop ek boor nie skeef, of ‘n groter gat as wat nodig is nie.

Moenie vra nie. Ek kan dit GOED regkry, apparently.

Wens ek was my suster! Haar hande is goed met die goed!

C0F11sJWQAAV0o0

 

Advertisements

10 comments

  1. Net Ek · Mei 3

    😆

    Hoe kry jy handskoene gekoop?

    Maar ja toemaar, ek doen ook nie die power tool ding nie. Freak my uit. daar is ‘n vrou saam my in die kunsklas wat tot houtwerk doen.

    • Skeletor · Mei 3

      My suster is ook goed met die houtwerk/handewerk. Altyd ‘n miljoen idees vir elke probleem!

  2. Thys · Mei 3

    Dude, jy moes my gesien het Saterdag met ‘n 9” 10KG Grinder! BADASS!!!! Sny deur reinforced concrete soos “a BOSS”

  3. perdebytjie · Mei 3

    Sterkte met die boordery…moet net nie ‘n waterpyp raakboor nie!😜😳

    • Skeletor · Mei 3

      Ha ha dankie en nee! Daar is geen pype daar waar ek boor nie. Gelukkig nie…

  4. rondomtaliedraai · Mei 3

    Ek betaal liewer iemand om dit vir my te soen

  5. Kielie kielie daai vingers!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s