I was only dreaming.

Miskien kan dies wat langer in die lewe as ek is dalk so bietjie help hier.

Hier is die storie.

Nou die aand droom ek, soos ek baie male al gedroom het van hoe ek try weghardloop vir iets. Kan rerig nie onthou wat dit was nie, en nee, ek het nie bevestiging nodig dat die geheue die eerste ding is wat groet as jy nou begin oud word nie.

Nee.  Die ding is net, ek word wakker, en vind myself in die bed, op my sy besig om te try ‘weghol’ van wat dit ookal was wat my jaag.  Jy weet mos, soos daai video van die hond wat droom hy jaag karre en dan hardloop hy ook so… En tjank en blaf.

Ek het ook eendag wakker geword, en net gesien hoe ek my arme vrou in die oog pot. Ook van ‘n droom af.

Die ergste was nogals verlede week.

Ek droom ek, Skeletor is ‘n speurder. Oppad huis toe lui my foon.

Dis die mafia.

Hulle wil hê ek moet informant speel, bewyse laat verdwyn en dies meer. Upstanding member of society wat ek is, weier ek botweg.

“Nee wag,” reken Mafia Baas. “Ek sal jou oortuig.”

Kom ek by die huis aan, wag daar ‘n dame op die gras vir my. Skaars geklee en LUS VERBY!

Voor ek my kon kry is ons die slaapkamer. Net jammer daar is klaar ‘n wit man en ‘n pragtige swart vrou wat besig is om te werk aan rasseverhoudinge.

Gryp ek die man aan sy enkels, trek hom pens, pootjies en roer uit die girl uit, gooi hom eenkant toe en well, gebruik jou verbeelding. Haak ek en die girl (wat in die tussentyd in hierdie stunning brunette verander het) af en shag ek haar vir ‘n wen en ‘n plek.

Ook net om weereens wakker te word, besig om die wildste pelvic thrusts daar langs my vrou te doen (is seker waar ek my rug so seergemaak het, nou dat ek mooi daaraan dink.)

Ek het nooit in my slaap geloop as kind nie.

Is ek besig om mal te word of is dit deel van die ouderdom wat nou kom?

sea_at_dusk_by_ilolamai-d5d5zbyNo pun intended.

 

 

Advertisements

One comment

  1. rondomtaliedraai · April 18

    Nee wat … medikasie laat mens ook droom. Ek het gevind as ek vrede met my droom maak word dit baie makliker. ( Ek soek altyd ‘n toilette ). Op sy ergste skreeu ek myself wakker. Geheue is mos maar ‘n vreemde ding hoe minder mens dit oefen hoe meer verloor mens. (verskil ook van mens tot mens) Jy is ‘n gamer en dit hou jou geheue goed besig.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s