Aanvalle

Sug. Katkots op jou troukoek.

Dis die beste wat ek die ding kan beskryf vandag. En moeg. So. Bloody. Moeg.

Ek voel ek kan slaap vir ‘n week.

Die pille. Ek het altyd gedink die pille sal nie dadelik inskop en werk nie. So ons hou maar uit vir nog ‘n maand.

Kan ek gaan slaap vir ‘n maand????f77ed46d15e82dfdb68ac852d6430c74

Advertisements

5 comments

  1. Net Ek · April 7

    Sterk staan, dit moet beter raak een of ander tyd

  2. ekmyselff · April 7

    Chin up – strongs

  3. rondomtaliedraai · April 7

    Gelukkig is dit naweek… nou kan jy bietjie inlê!

  4. coetzee2014 · April 8

    Wat kan ek meer sê as sterkte en vasbyt!!!

  5. perdebytjie · April 8

    Byt vas,dit gaan werk…vra vir iemand wat al daar was!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s