Stomgeslaan. Net so kleine bietjie

Stilbek is ‘n heel bek.

So het Ouboet mos gesê.

Maar sy stilbek het hom die graf ingehelp. Pleks hy gepraat het!

Goed. Die Vrydag is gelaai vir swaar gemoede en baie fotos van Zuma.

Sal ek dalk vir die twee wat hier lees, ‘n goeie dosis sexy gee?

Girls, as julle ook iets soek. Gil voorbeelde!

BS8-e5PCUAAFquv.jpg largeC8Od5O_VwAAZNUk.jpg largeC8AuJGjXkAANnCaC7_3KS8W4AABVNI.jpg largeC77kQcGXwAAUqOWC7XDc4QXwAEloUO.jpg largeBTd5L7ECQAEo53E.jpg large

Advertisements

2 comments

  1. diewithasie · Maart 31

    Jy mag nou wettig dagga gebruik in jou eie huisie en dit het vandag gebeur so maybe is Vrydag en Zuma-gate nie so bad nie

  2. rondomtaliedraai · Maart 31

    Sug…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s