Terugvoer

Nee. Nie wat ‘n bees doen as hy herkou nie.

Gister het ek mos die psigiater gesien.

Goeie nuus: Ek is nie manic depressive nie. Die depressie is agv die angs. En omrede ek geen beheer het oor die angs nie, raak ek depressed.

Maak sin. Daar is niks so erg om iets te voel wat jy nie WIL voel nie.

So pille is voorgeskryf. Daar is gelag oor die homeopaat wat ek gesien het.

En getreur oor die feit dat ek nie meer die goedheid van kafein kan smaak nie.

En daar is net een ding lekkerder as ‘n glas Coke saam met jou maal.

Seks.

Die slegte nuus: Ek dink die aanvalle het my offisieel oud gemaak.

Hoekom?

Ek is meer opgewonde oor die nuwe pille wat ek gekry het as die nuwe video games wat ek het om te speel!

C8JENQ0VoAAb03D.jpg large

Advertisements

12 comments

  1. ekmyselff · Maart 30

    Bly om te hoor julle weet nou wat fout is. Hoop jou voel sommer gou weer “in die sakkie”

    • Skeletor · Maart 30

      Ek voel nie in die sakkie nie. Sies! Ek het ‘n vrou! En selfs al was ek single, sal ek nie in die sakkie voel nie!

      • ekmyselff · Maart 30

        Bawhaaaaa…. jys sien alweer die snaaks in my comment…. niks is sies nie… weet noe WAARAAN jy dink nie… lol. Man voel jy net weer beter.

        • Skeletor · Maart 30

          Ek myself reken jy jouself is bietjie stupid. Ek voel nie aan ‘n ander man se sakkies nie jong!

          • ekmyselff · Maart 30

            Ag nee ek gee op. Jy het seker nie n tiener in die huis nie… 😀

            • Skeletor · Maart 30

              Ek IS die tiener in die huis! Dink jy ‘n vrou kan lank genoeg uithou met my dat ek kan voortplant?

              • ekmyselff · Maart 30

                Dis nou hier waar ek my mond gaan hou 🙂

                • Skeletor · Maart 30

                  LoL, Moenie! Ek is ‘n groot baba en kan die pak vat wat enige iemand wil gee!

                • Skeletor · Maart 30

                  LoL OK. Soms gaan ek TE ver. Sorry! 😛

  2. rondomtaliedraai · Maart 30

    Pille maak my op opgewonde…
    Ek is bly Jan … geniet die seks

    • Skeletor · Maart 31

      Tina, ek dink ons albei weet die engiste seks wat ek nou kan kry agv my gewig is dies wat Mrs Palmer my gee.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s