You spin me right round baby right round

Wowow.

Spin die wêreld ook so daar by julle?

As ek my ogies toe maak dan wel, dan voel ek hoe die aarde om sy as draai.

Of ek is net besig om as te sien breinsgewys?

Ek dink dis my brein wat nie weet wat de hel hom nou tref nie.

Eers gee ek pornografie op.

Toe hou ek op vloek, magtig!

En nou ook kafien.

Dink my brein gaan in skok in.

 

Advertisements

4 comments

  1. ekmyselff · Maart 28

    Glimlag ek nou – jy kry ontrekkings…. 🙂
    Strongs!

    • Skeletor · Maart 28

      Enigste keer wat ek ontrek is as ek nie ‘n kond… ensmelk blikkie het nie. Ja. Kondensmelk.
      Hmmmmmm. Kondensmelk…

  2. perdebytjie · Maart 28

    Mmm,beslis onttrekkingssimptome!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s