Update

Met 7 dae om te gaan voor ek die psigiater se bank belê, wens ek dat ek kon sê dinge gaan beter.

Maar nou ja.

Dit voel nou al soos ‘n maand wat ek met die aanvalle sit.

Gister se vakansie dag was ‘n blessing in disguise. Ek het so bietjie later geslaap as gewoontlik. Ek en die vrou het so bietjie winkels toe gegaan, ‘n lekker burger vir lunch ge-eet en gaan nap.

By die huis natuurlik.

Lekker nê?

Totdat ek so bietjie begin lees het. Aanval nommer een. Dag sommer omgekrap.

Vanoggend in die verkeer. Nog ‘n panic attack.

Dit help ook nie dat elke keer wat ‘n epos in my inboks beland dat ek amper ‘n mini hartaanval kry nie. Is it ‘n custmoer wat complain? My baas wat my wil uithaal en fire?

Volgens die homeopaat moet ek die volgende uitsny:

Enige iets wat my adrenalien kan pomp, soos video games, rock musiek en well, wie weet wat nog?

Waarom gaan ek nie net dokter toe en vra dat ek maar eerder geskiet word nie?

Advertisements

5 comments

  1. perdebytjie · Maart 22

    Ag jammer om te hoor,Skellie.Ek hoop die psigiater kan jou help.

    • Skeletor · Maart 22

      Dankie. Maar ek het net so idee die een gaan by die Pastoor draai…

  2. rondomtaliedraai · Maart 22

    Jammer om te hoor. *drukkie* ❤

    • Skeletor · Maart 22

      Dankie jy. Jou woorde en virtuele drukkies beteken baie…

  3. coetzee2014 · Maart 23

    Dit kan nie lekker wees nie, hierdie ding wat mens so bekruip. Sterkte!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s