Is om omring deur idiote of net nog nie heeltemal nie

Goeie vrae…

blikskottel

Met die hele saga om Helen Zille en kolonialisme, wonder ek soms of ons nie omring is deur massas idiote nie. Tot die wat veronderstel is om slimmer te wees, leiers bv, tree idioties op.

Hoe de hel is Zille verkeerd, of reg, aangesien niemand nog ooit gesit het en sommetjies gemaak het, oor wat kolonialism nou eintlik gebring het as wins, of gesteel het nie.

Eeerlikwaar, nie een leier in die land vandag, vertrou ek nie.

View original post

Advertisements

One comment

  1. diewithasie · Maart 17

    Ugh!!! Ek is so “over” hierdie mense. Ek beskou korrupsie as die grootste duiwel in ons sameleweing. Kom ons fight eers die ouens wat ons geld steel EN dan mekaar. Ek bly in Zim en laat ek jou vertel, die mense kry vrek swaar oor die klomp in beheer wat so steel. Ons mag nie eers praat oor oom Bob wat so duiwel is nie dan verdwyn jy. Die mense wat in en om my huis werk praat saggies en versigtig oor hoe sleg dinge gaan. As ons nie sterk staan, gaan SA ook so word. Ek wil nie bang wees om te praat

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s