Nice try…

Dokters : 3

Neuroloë: 1

Breinscans: 1

Sielkundiges: 1

Homeopaat: 1 (Maar om eerlik te wees, homeopaat is vir my van soveel nut as ‘n ginekoloog.)

Volgende stap? Psigiater.

Ek kry gister ‘n epos van my dokter af: Nee wat, Skeletor. Niks verder wat ek vir jou kan doen nie.  Jy moet maar ‘n psigiater gaan sien.

Lieflik.

Waar sou ek nou gegaan het en gaan dink: Wow boet, eendag gaan jou grootste struikelblok in jou lewe angs en vrees wees. En beste van als, dit is bang wees vir niks!

Iewers lag die duiwel in die mou en die Engele wonder wat die heiligdom gaan aan.

Of so hoop ek.

retard

C63qBsBWkAAQIGE.jpg large

 

 

Advertisements

6 comments

  1. Net Ek · Maart 16

    ai ou Skellie, wens ek het raad gehad.

    • Skeletor · Maart 16

      Dankie. Maar nou ja. Ek het ‘n kolega hier by die werk wat so bietjie uhhhh… koekies vir my kan organize? Jy weet mos die soort? Laat jou hoog swewe. Ek is desperaat genoeg!

      • ekmyselff · Maart 16

        Lekke lag ek… jy moet pasop, op n ernstige noot, hulle se die inhoud van “dai koekies” kan ook angs veroorsaak.
        Sterkte jong. Jybis stil die laaste tyd.

      • Net Ek · Maart 17

        Dit werk lekker as mince balletjies ook, en no-one will be none the wiser!

        😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s