Ook maar net-net

Jig. Ek kan nie glo een man kan so depressed raak nie.

Hoe depressed hoor ek jou vra?

Nie eens my geliefde video games gee my iets om na uit te sien nie.

Wow… Goeie nuus is ek het ‘n griffel van die dokter vir nuwe pille. Byvoegsel tot die huidige dosis.

Ek hoop dit werk. Nog so twee weke en ek raak koekoes…

Advertisements

4 comments

  1. rondomtaliedraai · Januarie 17

    *drukkie* ❤

    Hoop die nuwe pille werk goed

  2. sovereignfemale · Januarie 19

    eks saam iemand wat weier om medikasie te neem. en die downs kry my ook down. darm help jy jouself baie deur om jou medikasie te gebruik!

    • Skeletor · Januarie 20

      Ek haat dit om so te voel, veral omdat ek nie een is wat van nature depressed raak nie. Dit van BAIE om my onder te kry, maar die laaste maande is ek soos ‘n goedkoop vrou van onderhandelbare morele waardes…

      • sovereignfemale · Januarie 20

        Dis darm goed as jy nog grappies maak. Staan sterk! Die feit dat jy probeer se baie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s