In jou drome!

Dis die standaard antwoord wat ‘n getroude man mos kry as hy sê hy gaan iets vir homself koop. Soos bv ‘n stoel gemaak vir games speel en wat R3500 kos.

Nou kyk. Die happy pille wat ek tans op is gee vir my sulke awesome drome. Soos dat die SABC my hele lewe verwoes het oor ‘n fiksie storie wat ek gepubliseer het. En die vind ek eers uit nadat iemand my vertel daarvan.

En die persoon pleeg selfmoord deur op ‘n roller coaster te ry wat hy self gesaboteur het. Staan ek en kyk hoe hy die tydelike se spoor kwytraak en die ewige ingaan met ‘n helse ontploffing. Want roller coasters is befaamd vir hulle ontploffende karretjies.

Of soos gisteraand. Vroulief wil met mag en mening ‘n threesome hê met ‘n meisie wat op haar dag Springbok gimnas was. In my drome. Natuurlik.

Die meisie is gewillig. My vrou is gewillig. Die vrou wat saam met my werk is ook gewillig. Sy vat net ons order vir ‘n threesome platter…

Enigste probleem is ons kry nie die gimnas meisie nie…

Advertisements

One comment

  1. rondomtaliedraai · Desember 2

    Ag siestog jou arme ding.
    My nagmerries begin ook so maar dan verloor hulle spoed en is nie meer answekkend nie… neeeeeee man ek droom nie van die gimnas nie maar my eie temas

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s