So vinnige menings peiling

Vir dies van julle wat sou wonder:

Ek oorweeg dit om so een keer ‘n week ‘n plasing te doen oor ‘n video game wat ek speel of gespeel het. Meer om so bietjie dies van julle wat nie speel nie, in te lig oor wat die wonder wêreld van games bied en is.

Dit sal nie boeke wees wat ek skryf nie, maar ‘n kort sinopses oor die storie in die game, hoe dit speel en klein bietjie deel van wat dit vir my so wonderlike belewenis gemaak het!

Sal julle so iets lees of eerder net verbyskraam?

cvnmi72umae2rvq-jpg-large

Advertisements

4 comments

  1. travel460 · Oktober 27

    Skeletor, ek sal dit nogal volg. Nou die anderdag het ñ ander blogger geskryf oor haar liefde vir ñ sekere game, en dit het my laat wonder. Ek het nog nooit iets gespeel nie, het geen idee van hoe,waar en wat nie. Dalk is daar meer soos ek.

  2. rondomtaliedraai · Oktober 27

    Ek speel maar hou by die bekende Ek sal ook graag lees. Jy moet ook die kostes vertel want sommige speletjies moet jy goed koop. Dan ook of ouer mense ook daarvan sal hou?

  3. perdebytjie · Oktober 27

    Ek is altyd oop vir nuwe dinge…ek sal kom lees!

  4. Toortsie · November 23

    Jy mag mos op jou blog maak net soos jy graag wil. Probeer dit, dalk kry jy ‘n hele nuwe groep lesers by!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s