Geagte lesers in Aus

Het julle job vir my?

Liefde Groete

Skeletor.crpruwzvyaavima-jpg-large

Advertisements

8 comments

  1. perdebytjie · Oktober 25

    Was jy al in Aus,Skeletor?Dis wraggies ‘n “one horse town”.Hulle spog darem met die Namib Wildeperde daar naby!

    • Skeletor · Oktober 25

      Australia, die land met die kangaroos en die Fosters bier? Die een waar Zuma nie aan bewind is nie? 🙂

      • perdebytjie · Oktober 25

        Ek is ook lekker dof…verstaan nou eers jy bedoel die landjie “down under”.LOL

    • Skeletor · Oktober 25

      Hiehie? Kwaad vir my of Vape jou nou eers weer die Namib onder die mis toe?

      • perdebytjie · Oktober 25

        Nee ek is nie kwaad nie…dink net nie hulle gaan ‘n joppie vir jou daar hê nie…😄

        • Skeletor · Oktober 25

          Sies! Jy vermoor die bietjie hoop wat ek gehad het!

          • perdebytjie · Oktober 25

            Jy kan natuurlik gaan help om die woestynperde te voer…hulle kry tans baie swaar.Ek dink net jy gaan nie betaal word daarvoor nie…so dit gaan ook nie werk nie!

          • perdebytjie · Oktober 25

            Ha ek weet nou…die diamantspergebied is daar naby.Miskien kan jy daar insluip en skelm ‘n paar diamante optel😄

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s