Dubbel jou standaarde

Vanoggend is een van daai dae. Eers ontgeld die Passesier dit. “Stadig net so bietjie toe?” vra sy terwyl ek mik om in die ou voor my se boot in te jaag. 

Kyk. Ek kan ogies rol dat ek een van daai oor dramatiese drag queens in die skande sal, wel, steek.

Dus. Een persoon kwaad vir my.

Hier waar ek nou op die k@khuis sit en blog knyp ek genadelooslik hard. Een rede is die Ouma beskuit en koffie roetine. Die magie gaan lekker na die tyd.

Die ander rede: Is ek die enigste dom kind van my ma wat my gat afskrik en panic as ‘n customer inbel en vra vir terugvoering vir ‘n saak wat ek weet eknal die vorige dag gekry het? Nie dat ek die kant sit en niks doen nie. 

Rokers rook. Ek blog.

Bite me.

Sou iemand my een epos stuur van ‘ n customer wat my al die 5’e genader het?

Ouma en haar beskuite sal nie nodig wees vir my om myself te beskuit nie…

Advertisements

12 comments

  1. ekmyselff · Oktober 24

    Bawhaaa – ek rook EN blog… lol

    • Skeletor · Oktober 24

      Ook maar goed ons kan nie vry nie! Jig. Ek gril sommer. Nare herhinneringe, jy moet verstaan…

    • Net Ek · Oktober 24

      Dink hoeka ek moet weer begin rook.

      So lus ek kan my lag nie hou nie. Ek het sommer verlede naweek skelm gerook. Genade. Soos ‘n stout tiener.

      😆

      Maar toemaar, ek blog EN drink Grand pa’s met koffie! 🙂

  2. perdebytjie · Oktober 24

    Lol…almal hier laat my lag!

  3. rondomtaliedraai · Oktober 24

    Eish hoekom ry jy op ‘n ander se gat … dit kon net sowel ek gewees het en jou ore sal tuit

  4. sovereignfemale · Oktober 25

    koffie is n lakseermiddel….

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s