Dankie…

Danksy Ekmyself (die blogger nou) kan ek net nie meer dieselfde dink aan die woord titels nie.

Dit is vir altyd en vir ewig geruineer.

In elk geval. Ek weet my blog posts hierdie laaste ruk vandat ek weer die sleutelbord opgeneem het is maar bra mistroostig.

Hel. Die jaar is nogals vrek mistroostig.

En hier sit ek en voel soos ‘n varkhond as ek banke bel en ander finansiele instansies om uit te vind hoe lank ek moet wag vir my erf porsie.

Ja wel. Geld is geld… En my pa se laaste hulp aan sy seun gaan wees om skuld te delg.

Thanks Pa!

 

Advertisements

8 comments

  1. rondomtaliedraai · Oktober 19

    Ag nee… die blog is nou sowaar die mistroostigste van almal

    • Skeletor · Oktober 19

      Eina dit maak seer jong! šŸ˜Š Ag Tina. More sing ons weer n ander vroliker deuntjie. Byt net vas Vriendin!

      • rondomtaliedraai · Oktober 19

        Grinnik… ek sal regtig kwaaier moet raak. Ons het almal maar ons dinge… ek byt vas hierdie kant hoop met my tande kan die dik lyf darem dra

  2. ekmyselff · Oktober 19

    Sad… maar die geld kom handig tepas. Strongs

  3. perdebytjie · Oktober 19

    Byt vas ou Skellie,man.Ons hier geniet jou.Die son sal wel weer skyn

  4. ekmyselff · Oktober 20

    Ek wou nog se… mens hoef nie ver te kyk om te weet dat jy van tieflikeliette hou nie…. bawhaaa, ek geniet jou prentjies

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s