Niks rerig

Ek het niks rerig om te raporteer nie.

Well, ek praat glad nie oor die melt down wat ek gehad het in die dokter se spreekkamer nie.

Ek praat glad nie oor hoe ek soos ‘n baba gehuil het en sneesdoekies gegryp het soos een of ander dame in ‘n cheesy romance movie wat die liefde van haar lewe verloor het nie.

Ook nie dat die dokter ‘n pil so sterk voorgeskryf het, dat as ek die ding neem, ek kan sweer ek sien Neal Armstrong en Superman op die maan sit en tee drink saam.

Ook nie hoe ek, sonder enige skaamte in sig (wel, miskien so bietjie) ‘n video game klaar gespeel het waar die heldin wat ek geskep het, se boobs die hele wêreld vol rondswaai nie.

Ek bedoel, as jy wraak neem op ‘n lot buitenste ruimte wesens wat die aarde verwoes het, wie het ‘n bra nodig??

Advertisements

6 comments

  1. perdebytjie · Oktober 17

    Ai Skeletor…ten minste het jy nog ‘n sin vir humor!

    • Skeletor · Oktober 18

      Jong, met my angs deesdae wens ek eerder vir ‘n paragraaf of hoofstuk vir humor, nevermind net ‘n sin.

  2. rondomtaliedraai · Oktober 17

    Ai ek wens ek kon help en die feit dat ek weer ‘n lappie oor die rondborstige kind wil gooi help ook seker nie!

    • Skeletor · Oktober 18

      Nee nie rerig nie Tina. 🙂 Veral as mens dink dis net ‘n tekening. Ek weet my blogs is seker maar bra depressing, maar oi! Die jaar kan nou rerig maar ent kry! Dankie vir die inloer en durf ek sê omgee?

      • rondomtaliedraai · Oktober 18

        Natuurlik omgee… jy is vir my baie spesiaal al is jy ‘n vreemde siel! 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s