As jy hard genoeg druk…

Ek verstaan dit nie.

Eers word jy die pinkie gegee. Maar jy is geregtig op die hand. (Jy is. Dit was die laaste wil…)

Eers as jy gil en skree, dan word die opsie van die hele hand bespreek.

Maar dat Jan Taks twee van die vyf vingers gaan vat. Of dalk drie.

 

Advertisements

3 comments

  1. travel460 · Oktober 6

    Ek voel defnitief jou elke woord. Met ons, is die vraag, watter flippen hand.

  2. rondomtaliedraai · Oktober 6

    Sug… my belasting moet ook nog in… hulle vat sommer 4 vingers by my!

  3. perdebytjie · Oktober 7

    Dan word mens die donner in as jy sien hoe hulle met jou geld mors!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s