Geldsake en hoe om dit nie te doen nie…

Die maand was crappy.

Of eerder, is nog crappy.

Maar niks is so crappy soos daai gevoel om jou bankstaat te bekyk en te sien die goed wat jy DINK jy betaal het, het jy nie betaal nie.

En dat jy tog te lekker die geld wat jy “oorgehad” het, lekker uitgegee  het.

Dit is soos om uit te vind die girl wat jy die heeltyd nog ‘n crush op het, is eintlik jou niggie. (Ware verhaal vir ‘n ander slag.)

Hoop julle dag is amazeballs!

ct7lbjeviaiyot8ct6bgwjueaa1nscrmtpymvuaaej-i

Advertisements

4 comments

  1. Net Ek · Oktober 5

    Ja toemaar, met drie kinders weg op vakansie voel die maand ook soos my niggie.

    Sug.

  2. rondomtaliedraai · Oktober 5

    Oooooo moet ek oor jou worry?

  3. perdebytjie · Oktober 7

    Eina,dit gebeur,maar jy sal weer regkom!Sterkte!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s