Ek het dit deur die dag gemaak…

Vir dies wat wonder… Anime is ‘n kunsvorm wat nie bang is om die silly in die lewe te gryp en uit te beeld nie.

Dis so al asof dit die laaste werklike vrye kuns is wat nie te veel gepla word met die ernstige dinge van die lewe nie…

Advertisements

2 comments

  1. rondomtaliedraai · Oktober 3

    Ek is dol daaroor. Ek het vir baie jare Kuns en Kultuur gegee en het die grootste vreugde gekry uit die ontwakende tieners wat deie goed begin teken. Daar was ‘n paar wat jolly goed geword het.

  2. perdebytjie · Oktober 3

    Dis baie oulik en gee baie vryheid om kreatief te wees!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s