Goeie hel. Ek is Ghaap.

Onthou nog die man? Groot moles gemaak destyds.

Ek mis nogals sy blogs.

Anyhow.

Vanoggend weer die kopdokter gaan sien.

Ek is vreeslik lief vir die vrou. My R700.00 per sessie word nie rerig gemors nie.  Maar hel. Daar is dae wat ek voel ek moet haar vra:

Liefie, dial bietjie daai sultriness in jou stem terug met so 400, toe?

Dit klink amper asof haar job is om jou te verlei in ‘n beter frame of mind in.  Which I suppose is a case of all roads leads to Rome.

Maar nou dink ek ook: Dit is seker beter as van die dames wat ek saam mee werk. Die buuste word die wêreld vol rondgewys.  Of jy  nou wil kyk of nie, kyk sal jy KYK want in sommige gevalle is dit Titanics wat hier voor jou rondswaai.

Hokaai hou my vas! Draw me like your french girls maar jy het nie genoeg papier nie. Of papier groot genoeg nie.

Sug…

Boobs kan baie dinge doen. Probleme oplos wat skrik vir niks.

Kan jou ook help of hinder as jy push-ups doen

jordan-carver-work-out

Hang af of jy ‘n glas half vol of half leeg tipe van ‘n bra is…

Maar nie oor die telefoon nie, dames. Nie oor die foon nie.

Is ek lelik met wat ek sê?

Is daar nog iets soos ordentlike kantoor drag of is dit nou maar ‘n free for all?

 

 

Advertisements

3 comments

  1. Net Ek · September 30

    Hehehehe ek het ongelukkig nie vir Ghaap geken nie maar hy klink interessant!

    En nee, jy is nie lelik nie, daar BEHOORT nog kantoordrag te wees. Kyk ek is geen koek, maar ons ontvangsdame het nou die dag ‘n gitswart bra onder ‘n wit hemp aangetrek. Nou kyk, daar is perke.

  2. perdebytjie · September 30

    Nee jy is nie lelik nie.Ek haat ook boobs wat onder my neus gedruk word,veral as dit lyk soos koplampe op ‘n vintagemotor!

  3. rondomtaliedraai · September 30

    Mmmm ek het van Ghaap gehou Hy het my altyd met die grootste respek hanteer. Hy was altyd belangstellend en het gereeld ingeloer.

    Ek het soms op sy blog gaan lees want daar is baie goed wat ek niks van weet nie. My mond het oopgehang. Sug… nou is ek te oud vir sulke goed.

    Ek is vas oortuig hy is onregmatig en uit jaloesie weggejaag. Aan die ander kant wat sal ek nou weet?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s