Goeie hel. Ek is Ghaap.

Onthou nog die man? Groot moles gemaak destyds.

Ek mis nogals sy blogs.

Anyhow.

Vanoggend weer die kopdokter gaan sien.

Ek is vreeslik lief vir die vrou. My R700.00 per sessie word nie rerig gemors nie.  Maar hel. Daar is dae wat ek voel ek moet haar vra:

Liefie, dial bietjie daai sultriness in jou stem terug met so 400, toe?

Dit klink amper asof haar job is om jou te verlei in ‘n beter frame of mind in.  Which I suppose is a case of all roads leads to Rome.

Maar nou dink ek ook: Dit is seker beter as van die dames wat ek saam mee werk. Die buuste word die wêreld vol rondgewys.  Of jy  nou wil kyk of nie, kyk sal jy KYK want in sommige gevalle is dit Titanics wat hier voor jou rondswaai.

Hokaai hou my vas! Draw me like your french girls maar jy het nie genoeg papier nie. Of papier groot genoeg nie.

Sug…

Boobs kan baie dinge doen. Probleme oplos wat skrik vir niks.

Kan jou ook help of hinder as jy push-ups doen

jordan-carver-work-out

Hang af of jy ‘n glas half vol of half leeg tipe van ‘n bra is…

Maar nie oor die telefoon nie, dames. Nie oor die foon nie.

Is ek lelik met wat ek sê?

Is daar nog iets soos ordentlike kantoor drag of is dit nou maar ‘n free for all?

 

 

Stille nag

Dit was sonder ‘n geween en gekners van tande waarmee my pa die hiernamaals toe is.

Ek was heel verlig die aand toe die foon lui en my suster my die nuus oordra…