Ek like

Hoe kunstenaars kan klim en k_k (soos Pappa Skeletor sal sê) as skrywers hulle vra om werk te illustreer teen ‘n belaglike prys, of selfs verniet.

So al asof Hoogeerwaarde kunstenaar glo dat om te skryf en dit goed te kan doen, so maklik is soos skeit na ‘n bucket Zinger Wings…

597a5e68683265a4c353dba6875c33cd

Advertisements

3 comments

  1. Romantikus · Junie 30, 2016

    Bucket Zinger Wings sal nou lekker wees Skeletor

    Hoe gaan dit

  2. perdebytjie · Junie 30, 2016

    Jy was lanklaas hier.Ou Arnie is darem kwaai gespierd,sal nie met hom sukkel as hy my vra om verniet kunswerke te doen nie!😳😳

  3. rondomtaliedraai · Junie 30, 2016

    Die anderkant is ook waar. Ek het op ‘n stadium handboeke geskryf en die uitgewer het die kunstenaar gekeis vir die illustrasie … ek het amper gehuil toe ek dit gesien het, dit was so spesiaal. Dit kon so anders gewees het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s