Hel

Apparently gaan ons bietjie koud kry van volgende week af. 

 

Advertisements

5 comments

  1. Tannie Frannie · Junie 8, 2016

    Oooo, weet jy hoe graag wil ek Frozen kyk, van vooraf tot end-uit? Hierdie ouma vang net altyd so ‘n stukkie. ‘n Ander huishouding in dieselfde familie het die teenoorgestelde probleem – hulle moes die afgelope naweek drie maal Frozen kyk, van begin tot einde…

  2. rondomtaliedraai · Junie 8, 2016

    Ek hou van hierdie poppie

  3. perdebytjie · Junie 8, 2016

    Jy was lanklaas hier…nou bring jy sulke koue nuus.😂😜

  4. ekmyselff · Junie 9, 2016

    mmmm…. praat jy, ek kry koud as die son nie skyn nie, so ja ek kry kla bietjie koud

  5. coetzee2014 · Junie 9, 2016

    Het Frozen gesien, met my kleinkinders, doer ver. Met daardie spesiale brille, ´n eerste vir my. Hier by ons is daar ook ´n koue van die Andes af, vir meer as ´n week, ongehoord.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s