Sommer net iets oor sekondes en prikkels en ‘n gespartel

Die waarheid

Net Ek

Gisteraand sit ek en wag voor die teater dat my seun moet uitkom (darem niks ernstigs nie, net die plate en skroewe van verlede jaar verwyder).  Snaaks dat dit presies ‘n jaar later is en ek sit weer op presies dieselfde plek.  Ek het die oom en tannie al gesien toe ons oppad was teater toe – die oom effe verbouereerd en die tannie die ene trane.  Maar jy hou mos jou neus uit ander se sake.  En so gaan sit ek toe met my boek.  Kort-kort kom die tannie langs die oom sit, en siene dat hulle oorkant my sit, is dit moeilik om die trane mis te kyk.

Wanneer die tannie kom sit, sit die oom droog-oog en effe lomp die tannie en troos, maar sodra die tannie wegloop sien ek hoe die trane teen sy wange afrol.  En dit het my so hartseer gemaak, want duidelik probeer…

View original post 358 more words

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s