Groote Griet…

Huisgenoot het altyd na dit verwys as buuste. Die woord is myns insiens net so klein bietjie meer walglik as borste.

Die Ingelse met hulle boobs slaan nogals die spyker op die kop.

Een ding wat my sal maak ‘n spyker in my eie kop inslaan is juis die internet. Of elke Jan Rap en sy maat wat nou net so ‘n harde opinie soos jy kan hê.

Lees ek ‘n tweet vandag. Jongheer is nie gelukkig met die groote van n nuwe video game se girls nie.

Die buuste is te groot.

Riiiiiigggghhhhttttt…

Sien. Daar is mos die geween oor hoe ons vroue net sien as boude en buuste. Fine.

Ons het nog baie vêr om te stap met vroue regte en so meer.

Maar vra ek toe vir jongheer: “Maar wat van dies van ons wat nou juis ‘n voorkeur het aan groot rondinge?” (Nog ‘n haatlike woord, dankie Huisgenoot circa 1986)

Sy response? Sodra ek weet sal julle weet…

IMG_1483.JPG

Advertisements

8 comments

  1. rondomtaliedraai · Februarie 16, 2016

    Grinnik… ek is stil!

  2. perdebytjie · Februarie 16, 2016

    Wat is dit met mans se obsessie met boesems,buuste,borste…wat ookal?

    • Sparkle · Februarie 16, 2016

      Op ons motorfiets forum is dit gewis: mans hou of van boude of boobies. En dan n paar mooi gladde hakskene

      • HesterLeyNel · Februarie 17, 2016

        Ek het darem die gladde hakskene. Ek sal liewer nie saamgesels oor die res nie.

      • perdebytjie · Februarie 17, 2016

        Oeps ek sal moet werk aan my hakskene..lol!

  3. ekmyselff · Februarie 17, 2016

    Ek is tevrede met myne… dis myne en EG, dit is nie tuppertiete nie – ek gee nie eintlik om wat die res van “myne” se of dink nie….
    Die “knaap” is regtig nogal belaglik

  4. Daniël Bezuidenhout · Februarie 17, 2016

    … nog steeds besig om te staar…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s