Let it Go… Let it Go…

Yes. Julle kan maar dankie sê as daai tune in julle koppe vassteek vandag.

Dit was ‘n plesier.

Die Apostel Paulus het gesê: Elke las moet ons afgooi. Die sonde wat so maklik verstrik.

Broers en Susters. Vandag wil ek amper soos ‘n Apostolie van ouds skree ” Kan ek ‘n Amen kry!” en hande klap van apparent blydskap.

Kyk. Jy hoef nie ‘n goeie Christen te wees om die waarheid te sien in Oom Paulus se skrywes nie.

Ons almal het maar so ‘n las of wat wat ons moet afgooi.

 

Advertisements

2 comments

  1. Net Ek · November 24, 2015

    Amen broer! 🙂

    Nee maar ernstig, dis so waar.

    Bly om te sien jy leef nog.

    En nee, die deuntjie in my kop vandag is “I fink u freeky”. Full blast. Sug.

  2. rondomtaliedraai · November 24, 2015

    Sug… ja dis waar! Dis regtig lekker om jou te sien … wonder soms oor jou!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s