Emosionele Wipplank

Go on happy pills they said. It’s great, they said!

Ugh. Ek weet nie so mooi nie.

Is dit die pille wat hierdie wipplank veroorsaak of is dit dalk die Nuus wat my so het?

Le Sigh.

Op ‘n ander noot…

Ek weet nie hoekom nie. Nou die dag ry ek werk toe, en kom die gedagte by my op:

Wat sou my Pa se reaksie wees as ek moet uitkom en erken ek is bi-seksueel. (Nie dat ek is nie.)

Die afgelope paar dae was my pa pal by my. Die Chery karrertjie sukkel om te start, en amazing man soos hy is los hy als net om te kom help.

Ek wens ek kan meer soos hy wees!

Anyhow. Ek weet die post grens aan weird. Steeds het die vraag opgeduik.

Hoe sou hy die nuus vat?

Verder: Dink hieraan. Wat sal die persoon, hetsy dit vriend of familie lid is, wat jy reken is die naaste aan jou, se reaksie wees as jy so uit die kas moet klim?

Advertisements

7 comments

  1. Net Ek · Junie 23, 2015

    Mmmmmmm…. interessante vraag.

    Ek kan nie dink dat iemand SO moerse geskok sou wees nie. Dit sou seker maar val onder daai “minor speedhumps of life” tipe ding? Behalwe natuurlik vir my kinders.

    😆

    Jammer, mooi bly maar mooi, of jy nou ‘n man of vrou is.

    Ek dink ek het ‘n crush op Ruby Rose. Dit maak my nie Bi nie.

    Doen dit?

    Ok, seker tel die kommenmtaar ook nou as effens weird.

    Kom ons altwee blameer maar ons onderskeie pilletjies.

  2. rondomtaliedraai · Junie 23, 2015

    Nevermind my pa … ek wonder nou die dag hoe dit voel …

  3. perdebytjie · Junie 23, 2015

    Maak nie saak wat enige van my kinders is nie..homo-,biseksueel,cross dresser…ek sal altyd innig lief vir hom/haar wees en aanvaar net soos hy/sy is.

  4. ekmyselff · Junie 24, 2015

    Ek dink dit bly maar n skok, die vraag is of dit aanvaar word en of jy/hy/sy verstoot word.
    Strongs met die gemoed
    Lekker om jou weer raak te lees

    • Skeletor · Junie 24, 2015

      Thanks. ek myself wil nie uit die kas klim nie, of ek hoef nie, want ek is so straight soos ‘n liniaal. Die wonder is maar net daar hoe iemand naby aan my sal reageer.

      • ekmyselff · Junie 24, 2015

        Jy is JY of hulle dit like of nie, is mos jou lewe…. bly dan liniaal as die reenboog nie vir jou werk nie… lol

  5. tlr · Augustus 29, 2015

    Ter verwysing betreffende hierdie gedagte, in die TV reeks The Americans was daar ‘n karakter, Agent Amador. Jy het geen geheim gemaak van enige van sy fantasies, depravities, idees. Aanvanklik was sommiges geskok, maar later was hy eenvoudig wat hy was. En ongelooflik vry…. geheime is soms net onstellend vir die persoon wat hulle koester …. 5c

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s