So op Xmas

 

So op Kersdag kry ek mos nou die beste nuus in ‘n lang tyd.

Op die jonge ouderdom van 39 gaan ek ‘n klein boetie/sussie by kry!

Ja nee. Apparently is daar ‘n nuwe Chuck Norris in die dorp, en hy is my Pa!

Op sy ouderdom is ek verbaas hy kan ‘dit’ nog opkry, nevermind voortplant.

a0b10bc2ec8e20781a932d426f51c2f0

Advertisements

11 comments

  1. melouisef · Desember 29, 2014

    Baie geluk Oom 🙂

  2. carolredelinghuys@Losbek · Desember 29, 2014

    Hehehe! Weet jou pa al hy gaan pa word?

  3. perdebytjie · Desember 29, 2014

    Bwahahaa Skellie! Dis voorwaar ‘n punt in die wind geskenk!Geluk hoor.

    • Skeletor · Desember 30, 2014

      Moenie MY geluk wens nie. Ek het rerig fokkol uit te waaie met daai kind se geboorte. Belowe! 🙂

  4. rondomtaliedraai · Desember 29, 2014

    Liewe land Hoe oud is hy? Baie geluk Dink net hoe lekker sal julle speel… grinnik…

    • Skeletor · Desember 30, 2014

      Hy is 67. En ek speel nie met kinders nie. Vir een of ander rede huil hulle net as hulle my sien!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s