Om the hoer en rumoer in New Zealand

Sug… Gisteraand weer sê die weerlig weer so een keer boem daar by ons. En sonder dat dit my nou eintlik verras, begin die worshond aan die agterdeur knaag soos gewoontlik.

Ek lieg nie, daar is so baie houtsplinters voor daai deur. En dank die genade, nie een van hulle het sy bekkie seergemaak nie.

Maar oy! Hond in die huis as jy try slaap is ‘n nagmerrie. Sorry to say.

Slaap jy nog so rustig is hond se snoet hier in jou hol in (Vir een of ander rede) en glo my, dit is nie hoe ‘n man wakker gemaak wil word nie.

So ja. Min slaap.

Lekker soos ‘n cracker.

Vanoggend het ek die wonderlike voorreg om soos baie min andere, ook by die werk te moet sit, moeg lyf en al. Sal daar ‘n mail in my inbox beland.

Working in New Zealand.

Moee ogies lees: Whoring in New Zealand.

Okay New Zealand. Ek sal gaan hoer speel daar op jou straathoeke.

Ons vir jou Suid Afrika!

111

Advertisements

5 comments

  1. melouisef · Desember 22, 2014

    Shame! Nie vir jou nie maar vir die hond. Kan hy nie maar in die kombuis slaap nie? Dink net dalk volgende lewe kom jy terug as n hond wat bang is vir donnerweer…..

    • Skeletor · Desember 22, 2014

      Wens ek kon, maar die ding is ons alarms is aan in die huis en so aan. Maar ek laat hom in die huis slaap as daar swaar weer is, en laat hom uitgaan as hy daarop aandring.

  2. Lewies Mymer · Desember 22, 2014

    Lig op en skei, vir vokkenvaderland. Arme hond, is hel vir hulle hierdie tyd van die jaar met die ewige blerrie klapperskietery.

  3. coetzee2014 · Desember 22, 2014

    Hier is baie, baie idiote wat die klapperding doen. Ons is gelukkig ver van hulle.

  4. Tannie Frannie · Desember 23, 2014

    Heheheh – worshonde vat mos nie nee vir ‘n antwoord nie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s