Ek reken…

Ek fokken reken ek het so pas uit gepluis waarom ek van my kop af raak met paniek aanvalle en dies meer.

Luister net bietjie na die wêreld om jou as jy in ‘n kantoor werk!

Soveel damn noise, jou brein kan ONMOONTLIK nie als verwerk soos dit moet nie…

Sug... ek gaan pluk sommer blommekies...

Sug… ek gaan pluk sommer blommekies…

Advertisements

4 comments

  1. rondomtaliedraai · Desember 19, 2014

    Hierdie is nou vir my ‘n mooi sensuele foto Jammer sy het haar lippe so laat opblaas

  2. crlredelinghuys · Desember 19, 2014

    nipoog)Daarsy, dis mos nou beter as jou vorige pos. Mooi blomme( knipoog)

  3. Tannie Frannie · Desember 20, 2014

    Het jy gesien WordPress se huidige blog-uitdaging is “a splash of yellow”? Jy het dit meesterlik vertolk!

    • Skeletor · Desember 20, 2014

      Dankie… Not that it was my aim and all! 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s