Time Love and Tenderness…

En as die Michael Bolton song in jou kop draai vandag? Dit was ‘n plesier.

Vandag op Twitter lees ek: Apparently is die rolprent Toy Story volgende jaar 20 jaar oud.

Een jaar jonger as my pa se girlfriend maar okay, ek dwaal af.

Ek weet nie of dit is omdat ek nou oor so jaar en ses maande 40 word of wat nie. Maar dis so al asof ek agterkom tyd gaan vinniger verby as wat mens dink!

Veral as mens dink aan wanneer groot goed in jou lewe gebeur het. En jy besef hoeveel jare terug dit met jou gebeur het!

20 jaar terug was ek in ‘n Golf, op ‘n yskoue wintersaand. Broek om die enkels en skeit bang.

“Ek dink ons moet kondome gaan koop…” het ek nog gestotter maar die dame wou niks hoor nie.

En daai aand het nou amper 20 jaar terug gebeur???

Ook: Dit was die jaar 20 jaar terug wat ek in die hospitaal gelê het, long aan’t gesond word (die het mos sommer so platgeval sonder seremonie of uitnodiging) Wat ek gewens het die hot nurse wou, elke slag wat sy daai bed se gordyne toegetrek het, my genesing so bietjie aanjaag met ‘n strip tease… Hey! Ek was ‘n knapie van 18 jaar. Don’t judge!

Maar helaas. Apparently is dit nie gereken as toelaatbare gedrag in die intesiewe sorg eenheid nie.

100465_full

 

Advertisements

4 comments

  1. crlredelinghuys · Desember 18, 2014

    Goeie genugtig, daai poppedopsie sal mos die manne se hormone lekker roer! Hehe!

  2. rondomtaliedraai · Desember 18, 2014

    Sug… ek was ook eendag jonk en mooi … nou is ek net nog mooi!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s