Vandag het ek… (Whoops. Pasop. Boobies op die screen!)

  • Iemand wat ek nogals as ‘n vriendin gereken het, afgepis omdat sy my koffie beker net gebruik sonder om te verneem wie se beker dit presies is.
  • Besef dat Thys Le Roux asseblief moet ophou om 75% van die internet domein webwerwe vir homself toe te eien. Maak dit moeilik om die man te volg.
  • Besef dis beter om Thys Le Roux op Facebook te volg.
  • Besef dat mens eerder nie jou eie ingroei toonnael moet try uitgrou nie. Vir sommige goed is daar dokters.
  • Besef dat nie alle dames goeie smaak het as dit kom by klere drag nie.
  • Besef ek het gans en al te lanklaas seks gehad.
  • Besef op my troue gaan iemand vra: Is daai die bruidegkom of ‘n baie groot pikkewyn?
  • Besef Playboy is nie ALTYD die Duiwel se boek nie. Goeie dinge kan ook daarvan kom.

hope-dworaczyk4 (2)

 

Advertisements

15 comments

  1. Net Ek · November 6, 2014

    Hehehehe, ja ek het ook al geleer dis moeilik om vir ou Thysie te volg orals! Ek volg hom ook maar op FB.

    En oor die beker – niemand, maar NIEMAND durf uit my glas/beker/bord/mes/vurk/lipice/whatever ek naby my mond en in my keel afdruk raak/drink/eet/gebruik nie. Ek kan die horriepiep kry. Nie eers my kinders nie. En iemand moet ook nie aan die beker of glas se rand raak as hulle dit aangee nie. Ook nie aan die deel van my mes/vurk/lepel wat in my mond gaan nie. En as kelners se vingers oor die rand van my bord gaan in ‘n restaurant stuur ek dadelik my kos terug.

    Vol crap ja, ek weet.

    Ok, en ek het my oë toegehou tot ek verby die boobs gescroll het om kommentaar te lewer! 😆

    • Skeletor · November 6, 2014

      Nooit gedink boobs sou jou upset nie…

      • Net Ek · November 7, 2014

        #grappie#

        Nee man, ek trek net jou been!

        Lekker om jou weer hier rond te sien

        • Skeletor · November 7, 2014

          Trek net my been??!!! O. Damn. Amper raak ek bly…

          • Net Ek · November 7, 2014

            Bwahahahaha!

            bly om te sien jy is weer op jou stukke Mnr Skeletor

  2. Lewies Mymer · November 6, 2014

    Boobies, die mooiste containers vir melk, en ek was ‘n bottelbaba. Damn.

    • Skeletor · November 6, 2014

      Dink BAIE mooi oor wat jy nou daar sê my vriend! 🙂

  3. tappitKomix · November 6, 2014

    Niks fout met die post nie!!! hahaahah Nice!

  4. rondomtaliedraai · November 6, 2014

    Gelukkig het ek eers gelees en toe die foto besigtig. Mooi kant toppie wat die kind aan het. 🙂

  5. Son · November 7, 2014

    Lekker lag ek nou 😀

    • Skeletor · November 7, 2014

      Vir ‘n man se gebrek aan ‘n seks lewe? Jou opperste sadis!!!

      Thanks vir die inloer! 🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s