Ek moes net

Een van die redes waarom ek nie die blog-kitaar so baie slaan deesdae nie is dat ek nie rerig iets het om te share wat nie whiney en bitchy is nie.

Maar die is te kostelik om nie te share nie.

1. Die Ontroonde King

Vrydagaand was ek net lus om tyd saam met Die Liefde deur te bring. ‘n Paar episodes Firefly kyk en ‘n lekker burger munch.

So bel ons Steers. Ons wil graag daai wonderlik, lip lek lekker King Steer burgers van hulle munch vir dinner. Want rerig, daai burgers is SMAAKLIK verby.

Net jammer oor die twee poppies wat die foon try handle. Ek bedoel. Hoeveel keer moet mens vir hulle sê “King Steer Burgers”?! En ja. Apparently vat dit twee Steers employees om ‘n order op te f@k. Want die eerste een reken ons sommer reguit sy weet nie wat is ‘n King Steer burger nie. (Hint. Draai om en kyk op die bord agter die counter. Daai een wat al julle lekker kossies vir die winkel wys.)

Kom daar aan. Kry ons die Steers burger…

Wel gedaan Steers.

2. Die koning het nie klere nie en kan ook nie somme maak nie.

Gaan ons Saterdagoggend Edgars toe. Die Liefde soek so bietjie klere vir haarself.  Lang storie kort, sy koop twee hempies want lewensgroot in die winkel, reg langs die tille staan: Buy two items and get 30% off. Nou enige een wat ‘n klere liefhebbende vrou ken sal weet dat vir so special word daar geduik!

Todat jy by die til kom. Ek sweer. Ek het gedog vandag (Verskoon die Frans) bliksem daai Liefde van my ‘n onnosel mens.

Geen 30% afslag toegestaan nie.

Ons query dit. “What special?” word daar vir ons gevra.

“Daai Special.” wys ek vir hulle die moerse groot bord in die winkel.

“But the system did not show special.”

Roep die kassier die een wat ek reken die manager moet wees. Sy staan daar so agter se kant met so belangrike scheme aan haarself.

Sy organize vir ons die afslag. 30%. Maar op een hemp.

Verdere argument ontlok. Dit moet 30% op die totaal wees.

Nee, verduidelik madam Manager nou eers. 30% op een. Dame agter die kassier ook. “only on one.”

Kyk. Op die stadium gooi die Liefde daai pakkie op die counter neer. “Just refund me and close my account!”

Toe eers word daar so bietjie gespring. Die call centre (Ek lieg nie) word eers gebel. Ek hoor die mannetjie daar op die speaker phone. Hy klink so al asof hy die moer in is dat sy Saterdag opgeoffer moet word om met sulke onnosel kolegas te deel.

Eers nadat hy vir hulle breedvoerig verduidelik het dit is 30% afslag op die TOTAAL van die invoice, word dit reggemaak.

En nie eens met ‘n “Sorry for the inconvenience, madam” nie.

Weet julle, Suid Afrika gaan des moers.

En dit is nie racism nie (Glo my. Ek het gebid vir ‘n wit dame agter daai toonbank om net te kan kom help. In my eie taal. Want die kommunikasie het so bietjie gewaffer daar)

Maar dit is die ding van entitlement. Ek vat want f@k jou. Apartheid. Ons vat jou job. Apartheid.

So voel Ons Vir Jou Suid-Afrika

So voel Ons Vir Jou Suid-Afrika

Vandag het ek… (Whoops. Pasop. Boobies op die screen!)

  • Iemand wat ek nogals as ‘n vriendin gereken het, afgepis omdat sy my koffie beker net gebruik sonder om te verneem wie se beker dit presies is.
  • Besef dat Thys Le Roux asseblief moet ophou om 75% van die internet domein webwerwe vir homself toe te eien. Maak dit moeilik om die man te volg.
  • Besef dis beter om Thys Le Roux op Facebook te volg.
  • Besef dat mens eerder nie jou eie ingroei toonnael moet try uitgrou nie. Vir sommige goed is daar dokters.
  • Besef dat nie alle dames goeie smaak het as dit kom by klere drag nie.
  • Besef ek het gans en al te lanklaas seks gehad.
  • Besef op my troue gaan iemand vra: Is daai die bruidegkom of ‘n baie groot pikkewyn?
  • Besef Playboy is nie ALTYD die Duiwel se boek nie. Goeie dinge kan ook daarvan kom.

hope-dworaczyk4 (2)