Aan die einde van die week…

IMG_0023

Dankie vir die navrae oor waar ek in die lewe is. Sug. Skeletor se base  het besluit hy het nie genoeg werk nie en het hom nou so baie gegee dat hy nie kan voorbly nie!

So vir blog is daar nie rerig meer te veel tyd oor nie. Maar wees gerus, ek loer so dan en wan in op julle blogs. Julle sal weet ek was daar, ek het darem tyd om so dan en wan die Like knoppie te druk…

As julle nou natuurlik iets pos wat die moeite werd is! 😛

Sug, dis jammer, maar aan die een kant goed. Ek werk hard, maar lekker. So dit maak die einde van die dag soveel meer spesiaal.

As jy by die huis kom en daai Glimlag wag vir jou en die drukkie… Dit is dan wat die lewe die moeite werd is.

Natuurlik dit en Tabasco sous…

En Coke.

En Creme Soda…

Genade tog!

Advertisements

9 comments

  1. Mevrou · Oktober 17, 2014

    Waar kry jy Mevrou se foto?

    • Skeletor · Oktober 17, 2014

      Hel, as dit jy in die foto is kan ek asseblief een kry met jou handtekening op?

      • Mevrou · Oktober 17, 2014

        My foto is op my blog, vergelyk self!

        • Skeletor · Oktober 17, 2014

          Op jou blog sien ek net bene, en hierdie girl wys net haar boesems vir die wêreld. Sorry, maar Skeletor kort meer evidence as wat jy vir my wil gee, Your Honor!

  2. rondomtaliedraai · Oktober 17, 2014

    hehehehe my ‘like’is vir die harde werk nie vir die tannie se boesems nie… Lekker naweek!

  3. vuurklip · Oktober 17, 2014

    Low enough to make a baby cry!

  4. Net Ek · Oktober 18, 2014

    Bly om te sien jy is nog met ons.

    Wou maar eerder nie pla nie.

    🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s