Ek is nog hier…

Al is dit ook maar net-net.

Vandag my nuwe werkslys gekry vir die volgende paar maande. Hmmm. Dit lyk asof hulle nou actually wil hê ek moet werk!!!

Sjoe!

Anyhow…

Right. So.  Een van die mooie dae gaan ek vir julle ‘n gas-skrywer aanbied. Ek gaan nie veel meer sê as dit nie: Ek geniet haar boek tans rêrig baie, en ek is opgewonde om haar hier te kan hê…

Net vir die Afrikaanses: Sy is ‘n skrywer daar uit die Britte se wêreld uit, so kom ons hou die konsentrasie kamp kommentare vir onsself?

Ek weet dis moeilik, what with old Sloet Steenkamp se sufferings en all.

Maar kom ons wys haar dat oud litnetters ge-manierde wetters is?

Dankie.

Die uwe.

Skeletor

 

Advertisements

5 comments

  1. rondomtaliedraai · September 26, 2014

    Mmmmm moet ons dus fyntrap? As ek nie van iets hou bly ek liewer stil.

  2. Lewies Mymer · September 27, 2014

    Kyk, ek het al die Rooi gevaar, die Roomse gevaar, die Swart gevaar beleef, ek sien kans vir die Kakie gevaar.

  3. Net Ek · September 29, 2014

    Ek is erg nuuskierig nou…..

    Hoe lank moet ons wag vir “een van die dae”?

    • Skeletor · September 29, 2014

      Tot so Woensdag of so!

      • Net Ek · September 29, 2014

        Maar mag ek nie maar weet nie?

        #biggreenpuppyeyeslookingatyou#

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s