Quotes: Terry Pratchett

In ‘n poging om die lesers wat hier land nie te depress totdat hulle hulle polse wil afkou nie, gee ek vandag vir julle ‘n paar Terry Pratchett quotes. Sir Terry is natuurlik die skrywer van die Discworld reeks boeke…

 

“The trouble with having an open mind, of course, is that people will insist on coming along and trying to put things in it.”

“Some humans would do anything to see if it was possible to do it. If you put a large switch in some cave somewhere, with a sign on it saying ‘End-of-the-World Switch. PLEASE DO NOT TOUCH’, the paint wouldn’t even have time to dry.”

“It is said that your life flashes before your eyes just before you die. That is true, it’s called Life.”

“Stories of imagination tend to upset those without one.”

“Wisdom comes from experience. Experience is often a result of lack of wisdom.”

“I’ll be more enthusiastic about encouraging thinking outside the box when there’s evidence of any thinking going on inside it.”

“Real stupidity beats artificial intelligence every time.”

“Sometimes glass glitters more than diamonds because it has more to prove.”

Advertisements

7 comments

  1. shadowwhisper · September 19, 2014

    Hy is seker een van die grootste breins in the fantasie genre en skryf nog steeds al veg hy teen Alzheimers… hy is geniaal. Dankie vir die deel.

    • Skeletor · September 19, 2014

      Geen probleem. Ek vind dat die res van die mensDOM nogals mag baatvind by sy wysheid! 🙂

  2. Lewies Mymer · September 19, 2014

    Skerp en raak gesê, met so ‘n tikkie sinisme, Briljant!

  3. rondomtaliedraai · September 19, 2014

    “Stories of imagination tend to upset those without one.” die is my gunsteling!

  4. kellyseblog · September 20, 2014

    Die “wisdom” die beste! Ek is mal oor die man. Het al sy boeke, al het ek nog nie almal gelees gekry nie.

  5. Net Ek · September 20, 2014

    Skielik voel ek erg kommin (ja kommin met n k)

    Ek het nog nooit iets van die man gelees nie. 😯

    Maar like ook “Stories of imagination tend to upset those without one.”

    Eintlik like ek almal

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s